AKADEMIE
“Wie nie leer nie, kom nie deur nie. Wie leer, kom deur. Wie meer leer, presteer!” – Seppie Esterhuysen
-
Top Akademies
HMO is een van die top akademiese skole in die land en gereeld onder die top 10 skole in die provinsie.
-
Toekennings
HMO-personeel wen gereeld ZFM- asook Noord-Kaap-toekennings vir beste opvoeder in hul vak.
-
NSS Personeel
HMO-personeel is nou betrokke by die opstel van, asook nasien, van Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamens.
-
NSS Leerders
HMO lewer jaarliks tydens die NSS-eksamen A-gemiddeldes, asook vele vak A’s.
-
NSS Provinsiaal
HMO spog gereeld met provinsiale presteerders tydens die NSS.
-
Toere
HMO bied gereeld vakgerigte toere asook ekskursies aan.