Langs Groot Oranjes oewer
staan ‘n hoërskool fier en sterk.
Dis onse Martin Oosthuizen,
met sy leuse “Bid en Werk”.
Hier gebou deur voorgeslagte uit
die grond van Kakamas.
Besiel Hy ons tot strewe
vir die lewe wat daar wag.
Aan die oewer van Oranje,
in die skadu van die kerk
leer ons dit, leer ons dit,
uit God se woord.
Om te bid en om te werk.