Sport “I’ve missed more than 9000 shots in my career. I’ve lost almost 300 games. 26 times, I’ve been trusted to take the game winning shot and missed. I’ve failed over and over and over again in my life. And that is why I succeed.” - Michael Jordan

Sport & Kultuur
  • HMO spog met uitstekende fasiliteite insluitende goed toegeruste atletiekbaan en pawiljoen.  Beligte tennisbane, netbalbane asook rugbyveld is deel van ons besondere geriewe.
  • HMO lewer nasionale asook provinsiale kampioene in alle sportsoorte.
  • Jaarlikse nasionale sporttoer vir alle eerste spanne.
  • Puik netbal-, tennis- asook atletiekafrigting.  Die jaarlikse atletiekklinieke is ‘n instelling by HMO.
  • Interskole teen Hoërskool Namakwaland is vanaf 2017 dié item op die skoolkalender.
Sport3
Sport2
Sport4
Sport1
Kultuur3

Kultuur "The world is a stage, the stage is a world of entertainment." - Howard Dietz

Sport & Kultuur
Kultuur1

Kweek nasionale leiers op die gebied vantoneel, redenaars en ander aktiwiteite.

Toneel wen jaarliks verskeie toekennings tydens verskeie toneelfeeste.


Kultuurblootstelling op alle terreine.Leerderblootstelling aan professionele produksies, geleenthede, asook nasionale kunste- feeste.

Wye mediadekking vir skoolaktiwiteite: leerders verskyn in die koerant, op die radio en TV.

HMO ondersteun en erken buite-skoolkultuuraktiwiteite, soos kuns, musiek en dans.

HMO bied gereelde kultuurtoere.

Die tweejaarlikse danskompetisie laat toeskouers na asem snak.

Kultuur2