SPORT
“I’ve missed more than 9000 shots in my career. I’ve lost almost 300 games. 26 times, I’ve been trusted to take the game winning shot and missed. I’ve failed over and over and over again in my life. And that is why I succeed.” – Michael Jordan
Atletiek
Tennis
Hokkie
Netbal
Rugby
-
INTERSKOLE
Interskole teen CURRO Kathu
-
AFRIGTING
Puik netbal-, tennis- asook atletiekafrigting. Die jaarlikse atletiekklinieke is ‘n instelling by HMO.
-
SPORTFASILITEITE
HMO spog met uitstekende fasiliteite insluitende goed toegeruste atletiekbaan en pawiljoen. Beligte tennisbane, netbalbane asook rugbyveld is deel van ons besondere geriewe.
-
SPORTTOER
Jaarlikse nasionale sporttoer vir alle eerste spanne.
-
PRESTEER
HMO lewer nasionale asook provinsiale kampioene in alle sportsoorte.



















































