KULTUUR

“To be creative means to be in love with life. You can be creative only if you love life enough that you want to enhance its beauty, you want to bring a little more music to it, a little more poetry to it, a little more dance to it.” ― Osho

Stadium Spectacular

Die Stadium Spectacular is deel van Hoërskool Martin Oosthuizen se eeufeesvieringe! Dit was 'n aand propvol talent, elektrisiteit en vuurwerke... die vonke het behoorlik gespat om HMO se 100ste bestaansjaar te vier!

  • HMO KULTUUR

    Kweek nasionale leiers op die gebied van toneel, redenaars en ander aktiwiteite.

  • DANSKOMPETISIE

    Die tweejaarlikse danskompetisie laat toeskouers na asem snak.

  • TOERE

    HMO bied gereelde kultuurtoere.

  • BUITE-SKOOLKULTUURAKTIWITEITE

    HMO ondersteun en erken buite-skoolkultuuraktiwiteite, soos kuns, musiek en dans.

  • MEDIADEKKING

    Wye mediadekking vir skoolaktiwiteite: leerders verskyn in die koerant, op die radio en TV.

  • KULTUURBLOOTSTELLING

    Leerderblootstelling aan professionele produksies, geleenthede, asook nasionale kunste- feeste.

  • TONEELFEESTE

    Toneel wen jaarliks verskeie toekennings tydens verskeie toneelfeeste.

www.hmoskool.co.za

(054) 431 0884

admin@hmoskool.co.za