OPEDAG

“The best view comes after the hardest climb.” – Anonymous

H M O – O P E D A G

4 MEI 2022

17:30 vir 18:00

HMO – skoolsaal

RSVP asseblief voor of op Vrydag 29 April 2022
by Maria Koortzen (054) 431 – 0884 / 5

HMO is ‘n trotse plattelandse skool waar Akademie, Kultuur, Sport, tradisies en karakter seevier.  Stap ‘n pad saam met HMO . . . hier Bid ons . . .  hier werk ons . . . hier floreer ons!

Ons sien uit daarna om julle deel van ons erfenis te maak.

www.hmoskool.co.za

(054) 431 0884

admin@hmoskool.co.za